18 C
Mossel Bay
22nd Feb 2019

Tuin Dienste

 Services / Posted 4 months ago by Kobus De Klerk / 93 views

Ons tuin dienste is ‘n familie onderneming onder die beheer van Pa en Seun, wie altwee persoonlike toesig hou oor die werkers op die perseel. As gevolg daarvan word ‘n professionele en kwaliteit diens gelewer. Dit is ons prioriteit om u tevrede te stel. Ons doen enige werk; groot of klein tot u tevredenheid.

Ons dienste sluit in:  Sny van gras; Sny van gras en onderhoud van tuine vir komplekse en kerke; Opsuig van blare; Netjies maak van die randte van die gras; Snoei van jong bome en struike; Snoei van heinings; Bome saag en verwyder; Chemiese behandeling van plaveisel teen onkruide; Verwydering van tuin-afval; Kunsmis toedienings vir tuine; Skoonmaak van erwe

Contact details

Great Brak  Show Phone Number jedienste@gmail.com

Contact this listing owner

Please, login to contact this listing owner.

Related posts

Kenneth Willemse

Nico Venter

Mike Ehrman

Mike Ehrman