Nuwejaarsvoornemens is tans ’n gewilde gonswoord op die radio en in ons binnegesprekke. Ons kon amper normaal Kersseisoen vier. Dit het mense weer positief gestem....
Medelye vir jou medemens, deernis en begrip is eienskappe wat broodnodig is in die tye waarin ons leef. COVID-19 het mense geïsoleer, families vervreem en...