17 C
Mossel Bay
9th Aug 2022

De Kaap Eiendomme

De Kaap Estates NA
De Kaap Eiendomme
Business Genre
Long Business Description

De Kaap Eiendomme has been servicing the Great Brak River and surrounding areas, for more than 23 years, which makes us the oldest agency in town. We have been growing with the town and know the market well. Our area stretches from Glentana to Little Brak River and farms and smallholdings as far as De Rust. Our expert, professional and qualified team are more than willing to help you find that perfect place.
• Ons streef daarna om die beste diens aan ons kliënte te lewer.
• Albei partye tot ‘n transaksie is vir ons die belangrikste.
• Om lewenslange vriendskappe op te bou.
• Om altyd te sorg dat die administrasie tot op dag van registrasie hanteer word met die minste moeite vir die kliënt.
• Om alle transaksies so spoedig moontlik en met die hulp van alle betrokke partye, af te handel.

U is welkom om u eiendomsake met die personeel van De Kaap Eiendomme by 044 620 2594/ 081 734 0404 (24h), of by ons kantoor te Langstraat 103, Groot-Brakrivier te bespreek.

Business Website Address
Business Phone Number
0446202594
Business Address
103 Long Street
Groot-Brakrivier
ZIP Code
6525

Send Message to listing owner