19 years and counting!

While moving through time I have come to change my understanding of celebration. It has become much more attainable to rejoice in daily moments of joy than to aspire to […]

Editorial March

Die vertelling van ʼn mede-yogi die afgelope Valentyns-Vrydag van haar negejarige kleinkind wat met sy eerste Valentynsbrief borrelend en blosend in haar rooi motortjie klim, gee aanleiding tot my reis […]

…EN SO IS ONS PENS EN POOTJIES IN 2025!

Seesand uit matte klop, kussings oppof, vriende na Desember se familietyd opsoek… hiervoor was daar nog nie veel tyd nie. Wat nog van behoeftes en prioriteite probeer identifiseer! Die guru’s […]

WEES BEWUS

Ek wil glo dat ek nie die enigste persoon is wat aanvoel dat die jaareinde my bekruip het nie. Daar is al vir ‘n geruime tyd vir my nie sin […]

EDITORIAL

Onlangs bevind ek my in die geselskap van mense wat hul misnoeë uitspreek oor die gevoel dat daar eenvoudig nie genoeg ure in die dag is nie. “Ek kry doodeenvoudig […]

EDITORIAL

The change in a season has the potential to bring about change within us. At times transformation is a conscious decision, an unexpected life happening, the departure of a close […]

DIS HEERLIKE LENTE, DIE WINTER IS VERBY

Dis vroegoggend. Al die woorde wat ek al padlangs teëgekom het, flits in my gedagtes verby: “Hoe ouer mens word, hoe minder die slaap.” Ek is nou nie seker oor […]

DIE HEEL BESTE IS WANNEER JY VIR JOUSELF KAN LAG

Toenemend groei die bewustheid in my dat dit goed is wanneer jy soms alleen kan lag en saam met ander kan lag. Maar die heel beste is wanneer jy vir […]

‘n Hupstoot

Soms is ek nie altyd seker waar om te begin nie, en dan, wanneer ek geduld aan die dag kan lê, is daar  ʼn meevaller wat oor my wel en […]

Editorial June

Sometimes we find ourselves at a loss for words and thoughts. Then, a short WhatsApp from a dear friend with the following words of Stephen R Covey: “The biggest communication […]