BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//The Post - ECPv6.15.17.1//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://thepost.org.za
X-WR-CALDESC:Events for The Post
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:UTC
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0000
TZOFFSETTO:+0000
TZNAME:UTC
DTSTART:20250101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=UTC:20260406T083000
DTEND;TZID=UTC:20260406T100000
DTSTAMP:20260404T041355
CREATED:20260212T064959Z
LAST-MODIFIED:20260212T064959Z
UID:3986-1775464200-1775469600@thepost.org.za
SUMMARY:GB Walk 2026
DESCRIPTION:Die GB Walk om die Groot Brakrivier is ’n heerlike 4.75 km roete wat perfek is vir die hele familie. Hierdie pragtige staproete neem jou al langs die rustige Groot Brakrivier waar jy asemrowende natuurskoon\, vars seelug en die kalm atmosfeer van ons dorpie kan geniet. Dis die ideale geleentheid om bietjie te ontspan\, kwaliteit tyd saam met jou geliefdes deur te bring en sommer ook ’n bietjie oefening in te kry. Of jy nou rustig wil wandel\, saam met die kinders wil stap of net die mooi uitsigte wil inneem – die GB Walk is ’n lekker\, veilige en gesonde aktiwiteit vir jonk en oud. \nDatum: 6 April 2026 \nPlek: Groot-Brakrivier Sportgronde\nAfstand: 4.75 km om die dorp Groot-Brakrivier\nTema: “Skouer aan skouer\, tree vir tree – saam bou ons familie herinneringe.” \nWat kry deelnemers:\n•⁠ ⁠Eerste 250 deelnemers wat inskryf kry paar kouse\n•⁠ ⁠Elke deelnemer kry medalje wanneer hul klaarmaak.
URL:https://thepost.org.za/event/gb-walk-2026/
CATEGORIES:Adventure
END:VEVENT
END:VCALENDAR