Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Musefees

September 23, 2023 @ 8:00 am - September 24, 2023 @ 5:00 pm

Event Detail

Die Musefees was vir vier jaar ’n groot hoogtepunt op Groot-Brakrivier en omgewing se kunskalender. Kunstenaars in die visuele kunste, skrywers, digters, musikante en ander is betrek om hul talente met almal te deel. In September hierdie jaar trek dit ’n heel nuwe baadjie aan en kan inwoners en besoekers hul weer hierin verlustig. Daar word beoog om die program aansienlik uit te brei deur akteurs, kunsfilms, materiaalkuns soos tekstielwerk,  en ander inspirerende kunsvorme ook in te sluit. Vanjaar sal daar ook ’n platform vir die jeug, skoliere en studente geskep word.

Details

Start:
September 23, 2023 @ 8:00 am
End:
September 24, 2023 @ 5:00 pm

Organizer

Muse Festival | Fees

Details

Start:
September 23, 2023 @ 8:00 am
End:
September 24, 2023 @ 5:00 pm

Organizer

Muse Festival | Fees