22.4 C
Mossel Bay
28th November 2023

Latest Past Events

Musefees

Groot-Brakrivier groot brakrivier, Grootbrakrivier

Event Detail Die Musefees was vir vier jaar ’n groot hoogtepunt op Groot-Brakrivier en omgewing se kunskalender. Kunstenaars in die visuele kunste, skrywers, digters, musikante en ander is betrek om hul talente met almal te deel. In September hierdie jaar trek dit ’n heel nuwe baadjie aan en kan inwoners...