
Events Search and Views Navigation
Sep 2022
Musefees
Event Detail Die Musefees was vir vier jaar ’n groot hoogtepunt op Groot-Brakrivier en omgewing se kunskalender. Kunstenaars in die visuele kunste, skrywers, digters, musikante en ander is betrek om hul talente met almal te deel. In September hierdie jaar trek dit ’n heel nuwe baadjie aan en kan inwoners en besoekers hul weer hierin verlustig. Daar word beoog om die program aansienlik uit te brei deur akteurs, kunsfilms, materiaalkuns soos tekstielwerk, en ander inspirerende kunsvorme ook in te sluit. Vanjaar…
Find out more »