ARTICLES

Nul is NIKS – of is dit IETS?

Daar is min dinge wat so interessant is soos: NUL. Die eerste opgetekende voorkoms van die gebruik van ‘n simbool soortgelyk aan die een wat ons as nul ken, dateer terug na ongeveer 3 eeue VC, in antieke Mesopotamië. In jonger geskrifte…

FOOITJIES SONDER KONTANT

Het jy ook agtergekom dat jy nie meer kontant het om fooitjies uit te deel aan al die mense wat jou deur die dag met klein dingetjies help nie? Wie dra deesdae nog kontant? Veral die karwagte kry swaar. ‘n Bekende joernalis skryf dat…

DON’T GAMBLE WITH BANKING DETAILS VIA EMAIL

Electronic invoices and banking details received via email are now routine, but do you take steps to confirm those details? Do you verify account changes or look for signs of suspicious activity? Many people don't, relying on the information…

7 WENKE OM JOU KIND TE LEER OM GELD TE SPAAR

Die gewoonte om geld te spaar is ’n belangrike lewensvaardigheid, maar dit kom nie altyd maklik nie. Navorsing het getoon dat tot 64% van volwassenes van salaris tot salaris leef, met min of geen geld weggebêre vir toekomstige behoeftes nie. Hierdie…

FIFTY-EIGHT OR OLDER? THIS IS HOW YOU WILL BE IMPACTED BY THE TWO-POT SYSTEM

We have previously reported on the Two-pot system, what it is and when it will be implemented.  Let’s look at it from a more practical point of view. It is important to realise that although the two-pot regime will apply to pension funds,…

DO NOT CLICK ON THAT LINK!

Cybercrime - perhaps the fastest growing crime!  More and more criminals are exploiting the speed, convenience and anonymity of the Internet to commit a diverse range of criminal activities that know no borders, either physical or virtual.…

The two-pot retirement system

Early in June 2024, the Revenue Laws Amendment Bill of 2023, which establishes a two-pot retirement system, was signed into law.  This means that from September 1, 2024 South Africans will be allowed to start withdrawing from their savings…

TE GOED OM WAAR TE WEES?

Ai, die soeke na rykdom! Ons dans op “Money Money Money” van Abba, verdrink in die kasregisterklanke van Pink Floyd se “Money” en sit en kyk na wat Clint Eastwood sal aanvang vir “A Few Dollars more”! Bekende rykes verklap hulle…

IS JY SUID-AFRIKA SE CARLOS SAN JUAN?

  "Ek is oud, nie 'n idioot nie.”  Dit was die naam van die veldtog wat Carlos San Juan, 'n 78-jarige afgetrede dokter van Spanje, in Desember 2021 begin het. Hy het geëis dat banke 'n nuwe benadering volg in hulle interaksies met…

BUYING PROPERTY AS COHABITING PARTNERS

, , ,
Buying or selling property is a significant step in any individual’s life, but when it comes to cohabiting partners, the process can be even more complex. Cohabitation, where an unmarried couple lives together, brings its own unique set of…

WILL SOLAR POWER INCREASE THE VALUE OF YOUR HOME?

, ,
With loadshedding firmly in effect, many South Africans are without power for up to 12 hours each day, and the threat of Stage 8 blackouts looms large on the horizon. It’s no wonder then that many households are turning to “off-grid” power…

CAN YOU BE FIRED IF ARTIFICIAL INTELLIGENCE TAKES YOUR JOB?

, , , ,
Social media has been flooded with chatter about the chatbot phenomenon ChatGPT which seems destined to be able to, if not far better do, what humans can! So, what does this mean for employees? Can you be replaced by a bot like ChatGPT? In…

Annlerie van Rooyen


Boeke was van kleins af deel van my leefwêreld en ek was gelukkig genoeg om my liefde vir boeke en lees as beroep by ’n uitgewery voort te sit op voltydse en later vryskutbasis. In 2020 het ek deel van The Post se span geraak. Om iets uit niks te skep, is ’n proses waarvan al die elemente amper soos ’n wonderwerk bymekaarkom, altyd met ’n goue draad wat daardeur loop. Die positiewe, opbouende en lekkerlees artikels vir die gemeenskap en hul waardering daarvoor bly inspirerend.

 

 

This will close in 0 seconds

Laurinda Smit


Ek is sedert 2016 deel van The Post. Soos met enige besigheid leer jy vinnig dat van koffie maak tot aflewerings deel is van die taak. Die interaksie met adverteerders, beding rondom pryse, en die pa staan vir foute wat insluip, word later ’n dans waarvan die musiek enige oomblik kan verander.

Die verrassende reaksie van die publiek, komplimente en die dankie wat oor jou pad kom sodra The Post op die rakke verskyn, maak die uitvoer van die dagtaak beslis die moeite werd.

This will close in 0 seconds

Lindie Metz


Lindie has been working in the publishing industry for over 20 years, both as designer and production consultant.  Her expertise lies largely in the non-fiction world – she has worked on gardening, cooking, parenting, and craft books and even jumped in as photographer on a few occasions.

Her career path took a very different turn when she studied and ultimately qualified as a homeopath. It speaks to her love of people, nutrition and fitness and she derives great joy in helping her patients along their journey to wellness.

When she’s not designing or in practice, you’ll find her in the kitchen cooking something delicious or outdoors, enjoying time in nature.

This will close in 0 seconds