To celebrate the 6th birthday of The Post,everyone is invited to join in the 5 km walk around Great Brak River on 18 April 2022 from 17h00-19h00. This walk will be presented for the second time this year and was made possible by Cool Ideas and TVR Home & Décor (Theo en Colette van Rensburg), where all participants can pre-enter. Do not miss this fun event – remember the theme is “Bad Hair Day”! Contact Laurinda Smit on 082 738 8011 for any enquiries. GIFTS FOR THE FIRST 300 ENTRIES!
Ter viering van die 6de verjaarsdag vanThe Post, word almal uitgenooi om op 18 April 2022, vanaf 17h00-19h00, 5 km om Groot-Brakrivier te kom saamstap. Hierdie stap word dié jaar vir die tweede keer aangebied en is moontlik gemaak deur Cool Ideas en TVR Home & Décor (Theo en Colette van Rensburg) waar alle deelnemers voor die tyd kan inskryf. Moenie hierdie pretstap mis nie – onthou die tema is “Bad Hair Day”! Kontak Laurinda Smit op 082 738 8011 vir enige navrae. GESKENKE VIR DIE EERSTE 300 INSKRYWINGS!