8 C
Mossel Bay
14th Aug 2022
Children's well-beingCommunity & LivingGeneral knowledgeHealth & Beauty

KOM DOEN IETS MERKWAARDIG – SKENK BLOED!

Kom gee van jouself en van jou tyd om te help om mense se lewens te red. Die datums hieronder is bevestig, maar kan wel soms verander.  Skakel gerus die kantoor indien u navrae het by 044 874 2074.

Kliniekdatums vir Groot-Grakrivier 2022

4 Augustus

29 September

24 November

NG Kerksaal, Langstraat, Groot-Brakrivier

15:00–19:00

Kliniekdatums vir Fraaiuitsig 2022

8 Augustus

10 Oktober

12 Desember

Karavaan, PnP-parkeerarea, Fraaiuitsig

14:00–18:00

Related posts

‘TIS THE SEASON FOR CYCLING

Mariëlle Renssen

THE DAILY DANCE OF FLOWERS

Gregory Moore

Turtle hatchlings will soon head our way!

Tersia Marais

REGSHULP MET ’N EIS TEEN DIE PADONGELUKKEFONDS

Erika Oosthuizen

WHEN CAN YOU CLAIM ARREAR MAINTENANCE?

Herman Swanepoel

MY POLICY DURING FINANCIALLY DIFFICULT TIMES

Des Sinclair