CAWS 4 PAWS het onlangs baat gevind by ʼn kunswerk uit Nederland. Die kunstenaar, Mareli, het ʼn gedeelte van die opbrengs vir die verkoop van hierdie pragtige skildery, geskenk om iewers in die lewe van behoeftige diere, ʼn verskil te maak. Wat ʼn wonderlike gebaar uit die buiteland!
Geen bydrae is ooit te min of te klein nie. As jy ook iewers ʼn verskil wil maak in die lewe van ons minder bevoorregte viervoetige vriende, kontak CAWS 4 PAWS gerus:
http://www.facebook.com/Caws4Paws / 063 849 3448 / greyfield@mweb.co.za