20 C
Mossel Bay
23rd Mar 2023
Community & LivingEvents & Entertainment

Lights & Lanterns 2018

Daar word reeds druk beplan aan vanjaar se Lights & Lanterns wat op 21 Desember 2018 om 19:30 in Langstraat voor die Polisiekantoor plaasvind. Vanjaar het ons egter die hulp van die plaaslike inwoners nodig en rig ʼn vriendelike versoek aan almal wat ingestel is op herwinning.

Die taakspan benodig 2 liter koeldrank bottels met proppe. Indien u ʼn blousak vol bottels versamel het kan dit afgelaai word by “@Home Baking” in Langstraat. Op hierdie wyse lewer u nie alleenlik ‘n bydrae tot herwinning nie, maar jou bottels kan deel uitmaak van die bykans 1 000+ kerse wat vanjaar aangesteek en op die water sal dryf.

Navrae kan gerig word aan Laurinda by 044 6203144/0827388011.

Related posts

Record number take part in Grootbrak Grabadoo

Mimi Finestone

VAN GIVERNY TOT GROOT-BRAK

Linda Meyer

Garden Route Port Fest Coming Up in November

Sithembo Soyaya

Being barefoot benefits brain development

Annlerie van Rooyen

DIE TUIN IN NOVEMBER

Annlerie van Rooyen

Die Teisteraar

Wilhelm de Wet