12 C
Mossel Bay
5th Jun 2023
Events & Entertainment

Lights & Lanterns veel meer…

Die Lights & Lanterns 2017 was ʼn skouspel van brandende kerse, wapperende boodskappe en ʼn oomblik om “stilte” te ervaar. Die treffendheid en bevestiging van hoeveel omgee daar werklik in elke mens is.

Kinders se onhandige letters is versier met krulle en blommetjies op die kaartjie. Families en vriende wat in ʼn kring sit om die eenheid van saamstaan te herbevestig. Die refleksie van gesigsuitdrukkings wat vreugdes en diepe hartseer openbaar. Die snak na asems wanneer die een na die ander vlot met kerse vasgeanker word aan die sentrale baken. Die dans van die kersvlamme, tussen drywende blomme.

Elkeen neem uit hierdie geleentheid sy eie simboliek, ʼn afsluit van ʼn verlede, ʼn verwagting vir die nuwe…

Wat ʼn voorreg is dit om deel te wees van ons klein dorpie Grootbrakrivier wat op ʼn besondere wyse goedheid en guns oor almal laat skyn.

Watch the video clip on https://youtu.be/pEp3SGVE4ns or on facebook www.facebook.com/greatbrakpost.

 

Related posts

WAS JULLE HANDE EN SIT IN JULLE TANDE!

Dine van Zyl

DAZZLING SANLAM ART EXTRAVAGANZA

Maura St John

What’s new at the Klipheuwel Trail Park

Fred Lingenfeld

It’s Cabaret Time !

Nelma Ruschioni

UNUSUAL SPECIAL EVENT ART & MUSIC TOGETHER AT THE GEORGE MUSEUM

Maura St John

Lights & Lanterns 2018 in Groot Brakrivier

Laurinda Smit