18 C
Mossel Bay
17th Nov 2019
Arts & Culture Community & Living

Ons Raaiselpad met Alzheimer se siekte

Van waar ek gesit het toe Elise Nel haar persoonlike reis met Die Grootbrak Leesgroep  deel, was dit duidelik hoe diep geraak mense  is deur wat sy deel: jare van intieme, sorgsame versorging van ’n eens begaafde man. Ernstig die uitdrukkings op die gesigte; elkeen besig met introspeksie. Wie weet wat hou die lewe ook vir ons nog in?

Elise het haar ervaring rustig, met beheerste gevoel, gedeel —  van die dag dat haar man haar in ‘n oomblik van helderheid gevra het om tot die einde met hom te bly. Dit het sy jare lank met toewyding en liefde gedoen. En met vraetyd vir baie van ons bevrydend verseker het, dit is net vir ‘n paar mense beskore om dit vir hul geliefdes te kan doen. Verreweg die meeste van ons, sal bystand moet aanvaar.

Elise se aanbieding was ‘n heldere uiteensetting met sprekende voorbeelde wat ‘n saamstap met ‘n geliefde met Alzheimer se siekte behels.

 ‘n Besondere ryk uitdaging die oggend aan ons, die aanwesiges, in die kleurvolle ruimte van Art@39Long, omgewe van ‘n groot verskeidenheid kunswerke, was om ons te probeer indink wat die ervaring behels wanneer jy agterkom jy is besig om jou gedagtes,  herinneringe en identiteit te verloor.

Related posts

Hoekom moet ek ‘n Testament hê?

Wilhelm de Wet

From the Team

Laurinda Smit

Fragrance Fest blossoms

Nelma Ruschioni

DAZZLING SANLAM ART EXTRAVAGANZA

Maura St John

LEESKRING VERWELKOM WOORDKUNSTENAAR, DANIёL HUGO

Annette Richter

Kawasaki Versys X300

Johann van Tonder

Leave a Comment