23 C
Mossel Bay
1st December 2023
Nature & Nurture

Pampasgras en Wolwedans

Noem die woord pampas en onwillekeuriggaanjougedagtesnawuiwendegrasvlaktes, gauchos en wildeperde van Argentinië en Paraguay. ‘nBietjiever van onsaf, hier in Groot Brakrivier. Maar tog, dis waaronspampasgrasvandaankom.– ‘n ornamentele plant met pragtigepluimewattot ‘n hoogte van 4m kangroei en vroeërdikwelsin tuine en parkeaangeplant is.

Egter, hier in SuidAfrikaen o.a. ook in Australasiëhet dit so vinnigversprei, verallangsrivieroewers en waterryke areas, datditvandagby ons‘n kategorie 1b klassifikasie het onder NEMBA (National Environmental Management Biodiversity Act). Die definisievan so ‘n klassifikasieis as volg:

“Invasive species requiring compulsory control as part of an invasive species control programme. Remove and destroy. These plants are deemed to have such a high invasive potential that infestations can qualify to be placed under a government sponsored invasive species management programme. No permits will be issued”.

Die pampasgraswatalgemeeno.a. in die Wes Kaapvoorkom, is diespesieCordateriaselloana. Daar is ongeveer 25 verskillendespesies van die genus Cordateria. Die plant is hoogsaanpasbaar in verskillendeklimaatstreke en is uitersdroogtebestand. Ditverspreideurmiddel van sade en risome. Sade kansonderbevrugtingontkiem en ‘n enkelevolwassepluimkansoveel as 100 000 sadeproduseer. Dus ‘n gevaarlikekalant as diteersgevestig is.

So wat het dit met Wolwedanstedoen? In die Februarie 2018 uitgawe van die Great Brak Post is op bladsy 11 berigdat ‘n groepvrywilligers die bestaandestaproetevanaf die munisipalekantore in Groot Brakrivier tot by die Wolwedansdamwalweerbegaanbaargemaak het deurbosseterugtesny en die pad met witpyletemerk.

Onlangs het lede van die Groot BrakrivierBewarea die staproeteaangedurf en gemerkdatpampasgrasbesig isom ‘n houvastekry. ‘n Skoonmaakaksie is geloods en op Saterdag28 April het lede van die BewareaBestuurskomitee die gureweertrotseer en met mening die kloofingevaar en stelselmatig die pampasgras begin uittrek. Maar pampasgras is ‘n taaikalant en laathomnie so maklikuitroeinie. Die plant het ‘n massavesselagtigewortels en die wortelstelsel van ‘n grootvolwasse plant kan ‘n oppervlakte van soveel as 100 m2beslaan. Egter, Bewarealede het ‘n begin gemaak met die belangrikeskoonmaakaksie en ditsalopgevolg word met verdereaksies.

Word ‘n lid van die Groot BrakrivierBewarea, neemdeelaan die aksies en help sodoendeomonsomgewingvirons en onsnageslagtebewaar.

Related posts

Holidaymakers Guide to the Environment

Scott Thomson

THE POWER OF HERBAL MEDICINE: NATURE’S HEALING TOUCH

Roxanne Joubert

Fragrance Fest 2020 is here!

Nelma Ruschioni

A SOUTH AFRICAN WORLD RECORD HOLDER

Colin Ralston

MANY HANDS MAKE LIGHT WORK

Scott Thomson

CANCER BUSH

Janine Pereira