GB Walk 2026
Die GB Walk om die Groot Brakrivier is ’n heerlike 4.75 km roete wat perfek is vir die hele familie. Hierdie pragtige staproete neem jou al langs die rustige Groot Brakrivier waar jy asemrowende natuurskoon, vars seelug en die kalm atmosfeer van ons dorpie kan geniet. Dis die ideale geleentheid om bietjie te ontspan, kwaliteit […]
