VAN LAURINDA MAART 2024: “JY WEN SOMS, JY LEER SOMS.”

Kiertsregop sit ek geduldig in die “voorhuis” van my oogkundige in afwagting op my beurt. Ek voel effe skuldig, eerstens aangesien ek deeglik bewus is van die feit dat hierdie […]