WILDE VITAMIENE!

My broer kuier hier vanuit ’n ander land. Ons verken die omgewing, rits rond, soek na Afrika-vitamiene vir sy expat-tekorte. Ons gaan op ’n “game drive”. ’n Wildsrit. ’n Wildrit. […]