Entries by René Bohnen

IS ENIGIETS OOIT BLOU?

’n Walvis kan nie ’n cliché wees nie. In ’n tyd van ruimtetye en virusse, klouter ons steeds op rotse met kameras en verkykers om die ou-ou gevoel van verbintenis […]

BLINK TROEBADOER

Ek het ’n “Goth boyfriend” wat ’n sagte liedjie sing en my balkon toe lok. Sy oë is intens. “Voëls kyk is ’n ander manier van gedigte skryf,” het ek […]

,

KWIKKIEKOS

Die kwikkies het my mak gemaak. Ek sou sê hulle het my na die hand geleer, maar hulle is mos handlose klein voëltjies met vier fyn toontjies. Volksname verwys so […]

Bekende Digter by Leeskring

Op Woensdag 14 Augustus het die digteres René Bohnen met die Groot Brakrivier Leeskring oor haar digkuns kom gesels.  Hierdie verrykende woord-oggend het oudergewoonte by Art@39 Long kunsgalery plaasgevind.  Dr […]