DIY BIRD FEEDER – A SIMPLE PROJECT FOR NATURE LOVERS                   

There’s something special about watching birds flutter around your garden — little splashes of colour, movement, and cheerful song. And the best part? Inviting them over is as easy as […]

Diere wat hou van winter

Sodra die koue wintermaande aanbreek, dink baie mense aan diere wat in hul neste, gate of grotte wegkruip om te gaan slaap tot die lente. Maar daar is heelwat diere […]

The Brenton Blue Butterfly

Once saved from extinction, South Africa’s Brenton blue butterfly faces an uncertain fate after the devastating 2017 Knysna fire wiped out its last known habitat. Years of conservation efforts were […]

Diere met Superkragte

Die natuur is vol wonderlike wesens, maar sommige diere het vermoëns wat klink soos iets uit ‘n superheldfliek! Van kleurveranderende inkvisse tot selfgenesende axolotls – hier is ‘n paar van […]

Die Mens-Dier Band: Gesond of Te Veel?

Mense en diere het ‘n unieke en diepgaande verhouding wat al eeue lank bestaan. Van getroue honde en geselskapkatte tot perdry-terapie en selfs eksotiese troeteldiere – ons liefde vir diere […]

EIGHT MUSSLES IN WARSAW

The city of Warsaw, Poland, uses eight mussels with sensors hot-glued to their shells to monitor and automatically shut off the city water supply if the shellfish so chooses. When […]

Strangefoot – do we leave her be?

Wandering the depths of the Garden Route National Park, the only known survivor of the historic and iconic Knysna forest elephant herd, Strangefoot, faces an uncertain future. Conservationists and locals […]

Die Swartrugmeeu – sommer net ‘n meeu?

Volgende keer as jy op die strand sit, en dan bo-oor die voëltjie hier naby jou kyk – want dis net nog ‘n seemeeu – kyk weer! Is dit dalk […]

Die Geheime Lewens van Poelwesens

Tussen die rotse van Suid-Afrika se kuslyn lê ’n wonderwêreld van poelwesens wat wag om ontdek te word. Rotspoele is nie net ’n speelplek nie, maar ook die tuiste van […]

DIE SOGENAAMDE REËNVOËLTJIE

Die Piet-my-vrou, bekend vir sy ikoniese roep, is eintlik die rooiborsduif (Cuculus solitarius), ‘n koekoekspesie wat wydverspreid in Suid-Afrika voorkom. Sy naam kom van sy duidelike, herhalende roep wat klink […]