MAPUNGUBWE – DIE “HEUWEL VAN DIE JAKKALS”
Wintertyd is Bosveld-tyd met die lang pad Noorde toe. Daar waar die hardekoolvuurtjie jou vleisie beslis anders laat smaak. Mapungubwe Nasionale Park, digby Musina, wag ons (normaalweg) gereeld in wintertyd […]