SMARTEN UP IN 2024!

To Smarten up is to make a place or person look neater or more attractive.

 

In Mei 2022 het Johan Erasmus, mede-direkteur en -eienaar van die Smarten Renovate Groep van Maatskappye, toe reeds bykans ’n dekade ’n gevestigde en meermalig-bekroonde eiendomsverbetering-onderneming in Gauteng, tydelik Glentana toe verhuis. Die rede? ’n Tevrede bestaande Smarten Renovate kliënt het Johan genader om sy vakansiehuis daar te gaan opknap. Johan was met die intrapslag verlief op hierdie ongelooflike streek met sy wonderlike mense. Hy het aangebly, die Smarten Renovate Tuinroete-tak is gestig en daarna het die een suksesvolle projek op die ander vanaf George tot in Mosselbaai gevolg.

 

Die geheim van Smarten Renovate se sukses is dat die onderneming daarop fokus om die waarde van eiendom te verhoog met koste-effektiewe opgraderingsprojekte van uitnemende kwaliteit wat insluit kombuise, badkamers, aanbouings en algemene opknappings. Smarten Renovate se kernwaardes sluit in betroubaarheid, integriteit, respek en kliëntefokus. Die onderneming onderskei homself van sy mededingers deur sy langtermyn-vertrouingsverhoudings met kliënte, voltydse projektoesig en -bestuur, verlengde vakmanskapwaarborge en puik naverkopediens.

 

If you want to renovate your property in the Garden Route, Smarten Renovate is your solution! Smarten Renovate understands that clients want to be confident about the standard of service and workmanship of projects that increase the value of their property. Visit them today at www.smarten.co.za or call Johan Erasmus at 072 014 7609 for more information, free advice, a free quote or just a chat!

 

Smarten Renovate co-owners, Johan Erasmus (right) and Gerrit Stoop (left), with David Malaudzi, top Smarten Renovate Garden Route employee, during an awards ceremony in Reebok in January this year.