Category: Laurinda Skryf

Editorial

Ek het nie bewustelik kennis geneem van wanneer die huppel in my stap gekom het nie, al wat ek weet is ... dit het! Dit is immers onmoontlik om nie meegevoer te raak deur die oranje-rooi aalwynfakkels langs die pad nie, plaat op plaat goudgeel…

Editorial Augustus

Ek onthou dat ek ’n tyd gelede geskryf het dat die een ding wat elke mens elke dag in gelyke maat ontvang, tyd is. Dit was vir my wonderlik om te leer dat wanneer ek terugstaan in my eie skaduwee, gebeurlikhede ontvou: dat ek ontvang wat…

Editorial July

Wintermaande gaan dikwels gepaard met klemverskuiwings, eetpatrone wat verander, opsoek van sonplekkies in die huis, kaggelvure, vroeër inkruip saans, groter dissipline wanneer dit kom by oefening, meer gedagtetyd... Dit is reeds tydens een…

Editorial June

During a recent visit to my birth town, I became aware of the importance and worth of memories… “Memories” are the thoughts, experiences, information, or events a person remembers from the past. These can be personal experiences, learned…

Editorial Mei

Ons het almal ’n verlede en The Post is geen uitsondering nie. Marji Morkel, ’n inwoner van Groot-Brakrivier, het in Maart 2006 die koerant wat bekend gestaan het as Groot Brak Post, begin. Hierdie uitgawe het uit 12 bladsye, gedruk in swart…

Editorial April

The Post is in die wolke; Benewens die feit dat ons vandeesmaand ons twintigste bestaansjaar vier, glo ons ook dat dit die ideale tyd is om na agt jaar sedert die herposisionering in 2018, die eksemplaar van die spreekwoordelike rak af te haal…

Editorial Maart

Die woord welgeluksalig, wandel al vir paar dae in my gedagtegang rond. Oor tyd het ek al geleer dat hierdie tipe van bewuswordings aandag verdien... Ons weet almal dat wanneer dit met onsself, ons huweliksgenoot, die kinders die kleinkinders,…

On your marks get set, go

Somehow, I missed the first two commands—2026 started with a bang. In Chinese culture, 2026 marks the Year of the Horse, part of the 12-year cycle of the Chinese Zodiac. Each year is represented by an animal, and the Horse is the seventh…

Editorial November

Onlangs, na afloop van ’n projek, vra iemand my: Was die projek ’n sukses? Op daardie stadium het ek nie ’n antwoord gehad nie.  Twee weke later, toe ek deur die foto-album begin blaai om foto’s uit te soek, het die woorde in…

Hoe Sal Jy Jou Tyd Deel?

Voel dit vir jou asof tyd besig is om soos ʼn weghol trein spoed op te tel, veral nadat bepaalde kalendermaande verby is? ʼn Nuwe seisoen word stil- stil in die natuur aangekondig. Die winde, reuke en bloeisels is aanvoelbare en prikkelende…

MOET NIE UITMIS NIE

Onwillekeurig is ek deel van ʼn gesprek, gewoon omdat die koffiewinkel se tafels nie voorsiening maak vir persoonlike ruimte nie. Ek sit langs ʼn groep dames. Na ʼn rukkie is dit vir my duidelik dat hierdie hul weeklikse bymekaarkom is. Die…

Editorial Augustus

Alhoewel ek dankbaar is dat die son reeds gedraai het en die somer  in aantog sal wees, besef ek uit dure ondervinding dat dit ʼn lang wag is alvorens daar nie langer warm plekkies in die huis opgesoek moet word vir die kort oomblikke wat die…