Category: Laurinda Skryf

EDITORIAL

Onlangs bevind ek my in die geselskap van mense wat hul misnoeë uitspreek oor die gevoel dat daar eenvoudig nie genoeg ure in die dag is nie. “Ek kry doodeenvoudig nie alles gedoen nie.” Hierdie stelling maal in my gedagtes rond soos…

EDITORIAL

The change in a season has the potential to bring about change within us. At times transformation is a conscious decision, an unexpected life happening, the departure of a close friend, an inspiring moment. I could not help but think what…

DIS HEERLIKE LENTE, DIE WINTER IS VERBY

Dis vroegoggend. Al die woorde wat ek al padlangs teëgekom het, flits in my gedagtes verby: “Hoe ouer mens word, hoe minder die slaap.” Ek is nou nie seker oor die “ouer” nie, wat wel waar is, is dat my kleiner porsie slaap nog altyd…

DIE HEEL BESTE IS WANNEER JY VIR JOUSELF KAN LAG

Toenemend groei die bewustheid in my dat dit goed is wanneer jy soms alleen kan lag en saam met ander kan lag. Maar die heel beste is wanneer jy vir jouself kan lag. ʼn Maandag kondig gewoonlik die begin van ‘n werksweek aan. Ek het al…

‘n Hupstoot

Soms is ek nie altyd seker waar om te begin nie, en dan, wanneer ek geduld aan die dag kan lê, is daar  ʼn meevaller wat oor my wel en weë kom wat my darem 'n hupstoot gee. Hoe meer ek oor die woord hupstoot tob, hoe meer kom die volgende…

Editorial June

Sometimes we find ourselves at a loss for words and thoughts. Then, a short WhatsApp from a dear friend with the following words of Stephen R Covey: “The biggest communication problem is that we don’t listen to understand, we listen to reply.” I…

STORIES…

Soms skryf ek stories in my kop, stories wat hul oorsprong het uit ʼn vertelling, ʼn woord, ʼn foto of insident. Nie elke storie is oorvertel materiaal nie: sommiges het vlerke wat op ʼn verbeeldingsvlug van ontsnapping gaan, ander is ʼn boetedoening.…

Editorial April

Dikwels moet ’n mens maar ’n stukkie humor in jou lewe bewerkstellig. Op hierdie wyse is jy verseker van ’n goeie opkikkertjie en wie kan nie daarmee doen nie? Ek het al geleer dat die mense met wie jy jouself omring beslis ’n stap in…

Editorial Maart

Kiertsregop sit ek geduldig in die “voorhuis” van my oogkundige in afwagting op my beurt. Ek voel effe skuldig, eerstens aangesien ek deeglik bewus is van die feit dat hierdie afspraak reeds ’n jaar terug moes plaasvind en tweedens omdat…

VAN LAURINDA MAART 2024: “JY WEN SOMS, JY LEER SOMS.”

Kiertsregop sit ek geduldig in die “voorhuis” van my oogkundige in afwagting op my beurt. Ek voel effe skuldig, eerstens aangesien ek deeglik bewus is van die feit dat hierdie afspraak reeds ’n jaar terug moes plaasvind en tweedens…