Category: Laurinda Skryf

Editorial June
Laurinda SkryfDuring a recent visit to my birth town, I became aware of the importance and worth of memories…
“Memories” are the thoughts, experiences, information, or events a person remembers from the past. These can be personal experiences, learned…

Editorial Mei
Laurinda SkryfOns het almal ’n verlede en The Post is geen uitsondering nie. Marji Morkel, ’n inwoner van Groot-Brakrivier, het in Maart 2006 die koerant wat bekend gestaan het as Groot Brak Post, begin. Hierdie uitgawe het uit 12 bladsye, gedruk in swart…

Editorial April
Laurinda SkryfThe Post is in die wolke; Benewens die feit dat ons vandeesmaand ons twintigste bestaansjaar vier, glo ons ook dat dit die ideale tyd is om na agt jaar sedert die herposisionering in 2018, die eksemplaar van die spreekwoordelike rak af te haal…

Editorial Maart
Laurinda SkryfDie woord welgeluksalig, wandel al vir paar dae in my gedagtegang rond. Oor tyd het ek al geleer dat hierdie tipe van bewuswordings aandag verdien...
Ons weet almal dat wanneer dit met onsself, ons huweliksgenoot, die kinders die kleinkinders,…

On your marks get set, go
Laurinda SkryfSomehow, I missed the first two commands—2026 started with a bang.
In Chinese culture, 2026 marks the Year of the Horse, part of the 12-year cycle of the Chinese Zodiac. Each year is represented by an animal, and the Horse is the seventh…

Editorial November
Laurinda SkryfOnlangs, na afloop van ’n projek, vra iemand my: Was die projek ’n sukses?
Op daardie stadium het ek nie ’n antwoord gehad nie.
Twee weke later, toe ek deur die foto-album begin blaai om foto’s uit te soek, het die woorde in…

Hoe Sal Jy Jou Tyd Deel?
Laurinda SkryfVoel dit vir jou asof tyd besig is om soos ʼn weghol trein spoed op te tel, veral nadat bepaalde kalendermaande verby is?
ʼn Nuwe seisoen word stil- stil in die natuur aangekondig. Die winde, reuke en bloeisels is aanvoelbare en prikkelende…

MOET NIE UITMIS NIE
Laurinda SkryfOnwillekeurig is ek deel van ʼn gesprek, gewoon omdat die koffiewinkel se tafels nie voorsiening maak vir persoonlike ruimte nie. Ek sit langs ʼn groep dames. Na ʼn rukkie is dit vir my duidelik dat hierdie hul weeklikse bymekaarkom is. Die…

Editorial Augustus
Laurinda SkryfAlhoewel ek dankbaar is dat die son reeds gedraai het en die somer in aantog sal wees, besef ek uit dure ondervinding dat dit ʼn lang wag is alvorens daar nie langer warm plekkies in die huis opgesoek moet word vir die kort oomblikke wat die…

Ek wil glo dat almal wat hierdie stuk lees, met iets daarin kan identifiseer…
Laurinda SkryfElkeen van ons het bepaalde voorkeure — en natuurlik, afkeure. Soos daar aangestap word op die glybaan van tyd, word dit vir my al duideliker dat ek vinniger by een van hierdie twee aspekte uitkom. Dat ek al genoeg aan my neus rondgelei is,…

Editorial Mei
Laurinda SkryfEk wil glo dat daar in elke huishouding ʼn item of items is wat erfstukke kan wees, miskien met geld wat eenkant gesit is, oor tyd aangekoop is òf ʼn geskenk was. Hierdie buitengewone uitsoekstukke gaan soms gepaard met ʼn stukkie geskiedenis…

19 years and counting!
Laurinda SkryfWhile moving through time I have come to change my understanding of celebration. It has become much more attainable to rejoice in daily moments of joy than to aspire to big celebrations. Just as focusing on small steps to reach a goal, staying…

