Category: Laurinda Skryf

Editorial Maart

Die woord welgeluksalig, wandel al vir paar dae in my gedagtegang rond. Oor tyd het ek al geleer dat hierdie tipe van bewuswordings aandag verdien... Ons weet almal dat wanneer dit met onsself, ons huweliksgenoot, die kinders die kleinkinders,…

On your marks get set, go

Somehow, I missed the first two commands—2026 started with a bang. In Chinese culture, 2026 marks the Year of the Horse, part of the 12-year cycle of the Chinese Zodiac. Each year is represented by an animal, and the Horse is the seventh…

Editorial November

Onlangs, na afloop van ’n projek, vra iemand my: Was die projek ’n sukses? Op daardie stadium het ek nie ’n antwoord gehad nie.  Twee weke later, toe ek deur die foto-album begin blaai om foto’s uit te soek, het die woorde in…

Hoe Sal Jy Jou Tyd Deel?

Voel dit vir jou asof tyd besig is om soos ʼn weghol trein spoed op te tel, veral nadat bepaalde kalendermaande verby is? ʼn Nuwe seisoen word stil- stil in die natuur aangekondig. Die winde, reuke en bloeisels is aanvoelbare en prikkelende…

MOET NIE UITMIS NIE

Onwillekeurig is ek deel van ʼn gesprek, gewoon omdat die koffiewinkel se tafels nie voorsiening maak vir persoonlike ruimte nie. Ek sit langs ʼn groep dames. Na ʼn rukkie is dit vir my duidelik dat hierdie hul weeklikse bymekaarkom is. Die…

Editorial Augustus

Alhoewel ek dankbaar is dat die son reeds gedraai het en die somer  in aantog sal wees, besef ek uit dure ondervinding dat dit ʼn lang wag is alvorens daar nie langer warm plekkies in die huis opgesoek moet word vir die kort oomblikke wat die…

Ek wil glo dat almal wat hierdie stuk lees, met iets daarin kan identifiseer…

Elkeen van ons het bepaalde voorkeure — en natuurlik, afkeure. Soos daar aangestap word op die glybaan van tyd, word dit vir my al duideliker dat ek vinniger by een van hierdie twee aspekte uitkom. Dat ek al genoeg aan my neus rondgelei is,…

Editorial Mei

Ek wil glo dat daar in elke huishouding ʼn item of items is wat erfstukke kan wees, miskien met geld wat eenkant gesit  is, oor tyd aangekoop is òf  ʼn geskenk was. Hierdie buitengewone uitsoekstukke gaan soms gepaard met ʼn stukkie geskiedenis…

19 years and counting!

While moving through time I have come to change my understanding of celebration. It has become much more attainable to rejoice in daily moments of joy than to aspire to big celebrations. Just as focusing on small steps to reach a goal, staying…

Editorial March

Die vertelling van ʼn mede-yogi die afgelope Valentyns-Vrydag van haar negejarige kleinkind wat met sy eerste Valentynsbrief borrelend en blosend in haar rooi motortjie klim, gee aanleiding tot my reis na gister... Ek onthou ʼn tyd toe ek…

…EN SO IS ONS PENS EN POOTJIES IN 2025!

Seesand uit matte klop, kussings oppof, vriende na Desember se familietyd opsoek… hiervoor was daar nog nie veel tyd nie. Wat nog van behoeftes en prioriteite probeer identifiseer! Die guru’s beveel aan: haal diep asem, vat een tree…

WEES BEWUS

Ek wil glo dat ek nie die enigste persoon is wat aanvoel dat die jaareinde my bekruip het nie. Daar is al vir ‘n geruime tyd vir my nie sin in die konsep van ‘n  “bucket list”  nie.  Ek het geleer dat elke dag se sinvolle leef, bewustelike…