AMBASSADEUR VIR DIE MUSEFEES, GROOT-BRAKRIVIER
Die Musefees-organiseerders het die Uitvoerende Burgemeester van Mosselbaai, Raadslid Dirk Kotze, genader om as ambassadeur op te tree vir die Musefees. As organiseerders deel ons graag die motivering vir hierdie […]
