30 C
Mossel Bay
29th February 2024
Uncategorised

LIGHTS AND LANTERNS 2023

Wat ‘n wonderlike opkoms was daar nie by die sewende Lights & Lanterns wat op 20 Desember 2023 plaasgevind het nie! ‘n Heerlike aand onder die sterre, met mense wat piekniek gehou en tyd saam met vriende en geliefdes deurgebring het. Die vlotte met kerse was pragtig en het almal met besondere herinnerings gelaat van ‘n pragtige geleentheid.

Related posts

The stranding of a whale

Tersia Marais

Skobbejakke beroof die Natuur van sy Skoonheid

Laurinda Smit

ALGVERWYDERINGSPROJEK IN GROOT-BRAKRIVIER

Marianne Alberts

Mooi Uitsig Day Care officially opened in Wolwedans

Juanita Smit

DIE TUIN IN NOVEMBER

Annlerie van Rooyen

THE ENCHANTING KNYSNA SEAHORSE

Sylvia Ferguson