‘n Hupstoot

Soms is ek nie altyd seker waar om te begin nie, en dan, wanneer ek geduld aan die dag kan lê, is daar  ʼn meevaller wat oor my wel en […]

Editorial June

Sometimes we find ourselves at a loss for words and thoughts. Then, a short WhatsApp from a dear friend with the following words of Stephen R Covey: “The biggest communication […]

STORIES…

Soms skryf ek stories in my kop, stories wat hul oorsprong het uit ʼn vertelling, ʼn woord, ʼn foto of insident. Nie elke storie is oorvertel materiaal nie: sommiges het […]

Editorial April

Dikwels moet ’n mens maar ’n stukkie humor in jou lewe bewerkstellig. Op hierdie wyse is jy verseker van ’n goeie opkikkertjie en wie kan nie daarmee doen nie? Ek […]

Editorial Maart

Kiertsregop sit ek geduldig in die “voorhuis” van my oogkundige in afwagting op my beurt. Ek voel effe skuldig, eerstens aangesien ek deeglik bewus is van die feit dat hierdie […]

VAN LAURINDA MAART 2024: “JY WEN SOMS, JY LEER SOMS.”

Kiertsregop sit ek geduldig in die “voorhuis” van my oogkundige in afwagting op my beurt. Ek voel effe skuldig, eerstens aangesien ek deeglik bewus is van die feit dat hierdie […]