Entries by Karen Opperman

Die Mite van Multitasking

Die taalpuriste verkies dalk die frase gelyktydige taakverrigting of die woord veeldoening, maar “multitasking” is iets wat ons almal dadelik verstaan. Ons leef in ‘n wêreld waar multitasking as ‘n […]

Delft: ‘n stukkie Hollandse blou

Meeste Suid-Afrikaners verbind die Nederlandse dorpie Delft met blou porseleinware. Hier is ‘n paar interessante brokkies oor hierdie geskiedkundige plek. Alle Hollanders is Nederlands, maar nie alle Nederlanders is Hollands […]