HOE GEREELD VIER JY JOUSELF ?

Dit is belangrik om tyd in ruim vir jouself aan die begin van jou dag, want dit verhoog jou gevoel van selfwaarde en geloof in jouself. Dit help jou ook […]

’N ROEIKLUB VIR GROOT-BRAKRIVIER

Groot-Brakrivier is geseënd met een van die mooiste riviervalleie, maar dit is totaal onderbenut. As dit sensitief hanteer word, kan die rivier tot groot voordeel van inwoners en besoekers benut […]

UNIVERSITY OF THE THIRD AGE

’n Nuwe organisasie vir afgetredenes en semi-afgetredenes, U3A (University of the Third Age) Glentana tot Dana, het in Julie 2023 in die groter Mosselbaai begin. Die afskop het saamgeval met […]

VANDAG IS NIE JOU OUDAG NIE!

Februarie 2024 se The Post was uitstekend. Ek hoop almal in ons omgewing wat bevoorreg is om hierdie tydskrif “gratis en verniet” soos my ouma sou sê, te ontvang, sien […]

USING GRATITUDE FOR HEALING

While the Age Wave study shows the remarkable freeing and opening many of us feel as we age, we still have to grapple with difficulties beyond our control, including upsetting and tragic […]

WIE NIE VRA NIE …

“Wie nie vra nie, kry nie.” Dit klink baie logies, want hoe gaan iemand weet dat jy iets nodig het as jy nie vra nie? Dít is egter presies die […]

EASY WAYS TO BE MINDFUL (THAT AREN’T MEDITATION) 

With the deluge of endless alerts, to-do lists, and bingewatching TV, it can be hard to tame the thoughts. But not think about anything? It can be quite a challenge. […]

HEALTH BENEFITS OF LIVING BY THE SEA

We love the feeling of warm sand touching our skin. The energy, the fun, and all the memories we create around the sea. The ocean has a direct connection to our souls […]

WAT GAAN JY ANDERS DOEN VIR JOUSELF HIERDIE JAAR?

So met die een voet nog op die strand en die ander in die realiteit van ’n werkskedule wat roep om aandag is ek bewus 2024 is hier, alhoewel ek […]

HANTEER WHATSAPP-GROEPE MET RESPEK!

WhatsApp-groepe in belang van die gemeenskap is noodsaaklik vir koördinering, maar om dit sinvol te laat werk, is die samewerking van elkeen op die groep allerbelangrik. Wat ek op sommige […]