Entries by Lydie Terblanche

MY BALI – VAN RYS TOT RAMBUTAN

Volgens ’n plaaslike boer in Ubud word ryslanderye deur middel van die tradisionele Balinese besproeiingstelsel bekend as subak van water voorsien. Die subak is ’n tradisionele besproeiingsbestuursinstelling vir rysverbouing wat hier deur die eeue […]

, ,

MY BALI

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met my geliefde moeder deur Bali te reis. Soos die meeste van julle nou al weet, is die Google-ding nie een van […]

TELENOVELAS VS GESKIEDENIS

My ma, ’n groot aanhanger van telenovelas (televisiedramas of sepies), vertel my gereeld van die “ongelooflike” intriges daarvan. Vir my is geskiedenis egter waar die ongelooflikste intriges lê. ’n Mens […]

“DIS ’N TEKEN”…

Een van my gunstelingskrywers, Patricia Cornwell, bring blykbaar binnekort weer ’n nuwe boek uit. Met dit in gedagte, besluit ek om sommer weer haar hele reeks van voor af te […]

MAY A MUSE GUIDE YOU

I recently signed a poetry book for a young aspiring poet and wrote “follow your muse” as inspiration to him. Afterwards I wondered if people know where the “muses” originated? […]

’N VEERTJIE IN JOU HOED

Vroeër jare het ons foutiewelik na hedendaagse Inheemse Amerikaners as “Rooi Indiane” verwys. Dit was natuurlik Christopher Columbus se skuld, want toe hy die Amerikaanse kontinent in 1492 bereik, het […]