MY FAMILIELID HET ALZHEIMERS/DEMENSIE – WAT NOU?

Alzheimers en Demensie is van die mees gevreesde siektes wat wêreldwyd aan die toeneem is. Dit het menige gevolge, veral as dit by die bates van die geaffekteerde persoon kom, […]

SAAM BEREIK ONS MEER!

In September 2021 is die Bergsig Veiligheidsgroep deur die Department of Community Safety (DOCS) in die Wes-Kaap geakkrediteer. Dié naam word vanaf 2023 ook gebruik op die WhatsApp-groep, met die […]

Klein vreugdes, groot geluk

Jare gelede het ’n gewilde tydskrif maandeliks ’n artikel gepubliseer oor vyf dinge wat verskillende bekende persoonlikhede vreugde bring. Alhoewel ek toe maar ’n jong meisie was, het die artikels […]

DRUPPELS VIR STILWORD EN STILSTAAN

Gedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier. My oog vang die wasgoedlyn deur my […]

Druppels vir stilword en stilstaan

Gedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier. My oog vang die wasgoedlyn deur my […]

WHEN TO LET YOUR CHILD LOOSE ON THE INTERNET

There is no one-size-fits-all answer to when a child should be allowed to go online unsupervised, as it depends on various factors such as the child’s age, maturity level, and […]

YOUNG IDEAS FOR THE ENVIRONMENT

Engaging the youth, in Great Brak River, in environmental conservation efforts is crucial for several reasons. The region, known for its stunning natural beauty and diverse ecosystems, faces numerous environmental […]

WHALES ALONG OUR COASTLINE

As with the dolphins, this time of year we are all oohing and aahing when sighting whales along our coastline, especially when baby whales accompany their mothers. In the Mossel […]

Praat-Praat deur die lewe

Daar is ’n Sweedse spreekwoord wat lui: “Shared joy is a double joy. Shared sorrow is half a sorrow.” Om positiewe ervarings met ander mense te deel, verbeter ons gevoel […]

MY BALI

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met my geliefde moeder deur Bali te reis. Soos die meeste van julle nou al weet, is die Google-ding nie een van […]