My ouers, oom en tannie het ons land oor die jare deurkruis. Hulle het ’n menigte plekke besoek, interessante goed beleef en wonderlike mense ontmoet....
Met die uitbreek van die pandemie, was die bekende, “tried and trusted” manier van alledaagse dinge doen, skielik glad nie ’n moontlikheid nie en mense...
Om in ’n pandjieswinkel rond te snuffel, maak my opgewonde. Is die verlore pasmaats van ’n bestaande stel platboompotte, ontwerpersglase of rare teekoppies, moontlik hier...