KUIER IN ENGELAND

Daar is so baie van ons wat elke jaar die reis na Engeland aanpak. Hoekom? Omdat ons kinders en kleinkinders daar is. Baie jongmense het ongeveer 20 jaar gelede van […]

A River Runs Through it …

…and so does the N2. That just about summarises our dilemma. We live in an area with a very distinct character, rich cultural history, and an established sense of place. […]

Delft: ‘n stukkie Hollandse blou

Meeste Suid-Afrikaners verbind die Nederlandse dorpie Delft met blou porseleinware. Hier is ‘n paar interessante brokkies oor hierdie geskiedkundige plek. Alle Hollanders is Nederlands, maar nie alle Nederlanders is Hollands […]

Point of Human Origins

The point of Human Origins is a Western Cape Provincial Heritage Site at the Pinnacle Point Golf Estate Caves. It is also listed with UNESCO for nomination as a World […]

Van die ‘brak tot in Bangkok

Ons dink met harte vol nostalgie terug aan ‘n klein dorpie by die see wat tot onlangs ons tuiste was. Lang wandelings langs die strand, ‘n pizza en bier oorkant […]

SUTHERLAND – IETS VIR ELKEEN!

Sutherland, ’n klein dorpie in die hart van die Noord-Kaap, is bekend vir sy ysige winters en helder sterrehemel. Met ’n huidige bevolking van ongeveer 2 841 mense, bied hierdie […]

OASES OP DIE LANG PAD

Ek het die voorreg om gereeld tussen die Tuinroete en die Karoo te reis – iets waarna ek gewoonlik baie uitsien. Van die natuurskoon van die Tuinroete met al die […]

MY BALI

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met my geliefde moeder deur Bali te reis. Soos die meeste van julle nou al weet, is die Google-ding nie een van […]

ON THE ROAD AGAIN

Our travels have taken us many times to Mountain Zebra National Park in the Eastern Cape, and I have written often about it, so on this particular occasion I won’t […]

TOLHUIS OP MONTAGUPAS

Die historiese Tolhuis op die Montagupas net buite George is in 1847 gebou. Die padingeneur van die pas self was Henry Fancourt White. 250 gevangenes is opgelei as padbouers en […]