Category: Articles

WILDE VITAMIENE!

, ,
My broer kuier hier vanuit ’n ander land. Ons verken die omgewing, rits rond, soek na Afrika-vitamiene vir sy expat-tekorte. Ons gaan op ’n “game drive”. ’n Wildsrit. ’n Wildrit. Dit blyk toe ’n Wilde Rit te wees. Die gids is…

GB WALK 2023

Die derde GB Walk is moontlik gemaak deur die betrokkenheid van Cool Ideas, City & Suburbs Realty, Grootbrak Apteek en Aqua é Vida. Tweebeen-deelnemers, vierbeenmaats en selfs driewiel-stootwaentjies, getooi in haassterte, tutu’s en…

SEISOENE …

My biologiese wekker maak my vroegoggend wakker. Optimisties, opgewonde skuif ek die kamergordyne weg, maar dis donker buite, baie donker. Eensklaps besef ek die somer het aangeskuif sonder dat ek eers daarvan bewus was. Ek was vas oortuig dat…

WINE LABEL STORIES

,
It’s a tough job making sure our travelling friend gets the full experience of (some of) the more unusual wine estates and their winemakers in the Western Cape. Our next two visits each had a lovely story going in terms of their wines and,…

WAT KIES JY?

Elkeen van ons kan getuig van ’n traumatiese gebeurtenis in ons lewens. Dit is dalk nie so intens soos ’n ander persoon s’n nie, maar dit beteken nie dat jy nie trauma beleef het nie. Die impak van trauma verskil van mens tot mens. Soveel…

NAVIGATING THE YES/NO PARADOX

One of the most important skills to develop as we age is the ability to say, “Yes!” One of the most important skills to develop as we age is the ability to say, “No!” That’s the yes/no paradox. Learning to say yes invites people,…

RAKU – HAPPINESS IN THE ACCIDENT!

,
The two Raku pottery workshops held in Great Brak River in early March 2023 were absolutely sizzling – for more reasons than one! Raku, meaning “happiness in the accident”, was inspired by traditional Japanese pottery techniques and…

FROM BEACH TO MILL

From a pristine, unspoilt beach … past remaining tracts of indigenous forest … to a 19th century complex just outside Plettenberg Bay that promotes fine South African craftsmanship, art and design. We started in Brenton-on-Sea on the Garden…

CAMDEBOO-BERGE EN KAROOVLAKTES

, ,
Die afgelope jaar en ’n half het groot dele van ons land die wonderlikste reën gekry en die droogte is nou iets van die verlede. Die Karoo is groener as ooit! Die voëls geniet die groenigheid net so baie soos die diere en voëlkykgeleenthede…

EENVOUDIG “PRICELESS”

Ek het my lank gelede voorgeneem dat ek nooit my verwondering wil verloor vir die klein of eenvoudige dinge in die lewe nie. Ek wil ruimte laat dat die alledaagse vir my vreugde kan bring. ’n Klomp klein vreugdes kan tog nie anders as om in…

LIG EN LAF!

Ek voel so aan my bas dat dinge besig is om die verkeerde rigting te neuk, soos my Ouma Kittie altyd gesê het. Dis Saterdagmiddag, maar geen gevleuelde woorde het nog in my skryfkamer kom nesskop nie. Vir ’n oomblik voel ek soos ’n bruid…

NEWS FROM WONDERFUL SA FOUNDATION/GREAT BRAK YOUTH CAFÉ

Over the last few months the Wonderful SA Foundation and Youth Café had the incredible opportunity to partner with Mossel Bay Municipality to do some rural outreaches to some of our communities with limited access to various services and opportunities. Brandwag…