ARTICLES

WHEN TO LET YOUR CHILD LOOSE ON THE INTERNET
Lifestyle, WelfareThere is no one-size-fits-all answer to when a child should be allowed to go online unsupervised, as it depends on various factors such as the child’s age, maturity level, and understanding of online safety. Online includes a wide variety…

MY BALI
Lifestyle, Travel, WelfareEk het onlangs die voorreg gehad om saam met my geliefde moeder deur Bali te reis. Soos die meeste van julle nou al weet, is die Google-ding nie een van my top-aktiwiteite nie. Ek moes egter noodgedwonge ’n paar blogs skandeer ter voorbereiding.…

VAN SPOKE TOT SPOOKASEM!
Lifestyle, WelfareEk en ’n woordeboek het nie altyd voor dieselfde vuurherd ingeskuif nie. Nie seker of dit te doen gehad het met wanneer ek as kind tydens huiswerksessies gevra het hoe spel ’n mens ’n woord dat diesulkes om my, wat gewoonlik my oudste…

STORIEBOEKE MAAK ’N VERSKIL!
Lifestyle, WelfareHoekom moet kinders boeke lees? En hoekom moet ek vir my kind stories voorlees? Hoekom moet ek swaarverdiende geld op boeke uitgee? En dit op ’n storieboek? Volgens Christien Neser, leesterapeut en skrywer van kinder- en jeugboeke, is daar…

Unsupervised Surfing – 5 Things to Remember
Lifestyle, WelfareUnsupervised surfing – letting your child loose online – could end in tears! Life is busy, the demands are challenging and juggling home and work responsibilities can be tricky. No one is judging you! If a screen buys you 20 minutes to…

LIEWE OUER 
Lifestyle, WelfareMy wense vir jou is:
Dat jy sal besef dat jou kind ’n geskenk is, en dat dit ’n absolute voorreg is om ’n ouer te kan wees.
Dat jy sal besef dat ouerskap nie ’n vaardigheid is nie, maar wel ’n verhouding met jou kind is.
…

SLEGS SKAKERINGS VAN GRYS?
Lifestyle, WelfareEk was onlangs by ’n geleentheid waar baie mense bymekaargekom het, waarvan onder meer ’n netjiese jong man met skouerlengte hare. Dik, gesonde hare wat goed versorg is. Van waar ek sit, hoor ek hoe die jongman se lang hare reaksie uitlok.…

IS YOUR BRAIN AS OLD AS YOU ARE?
Lifestyle, WelfareWe know that our brains are often not the same age as our chronological age. For instance, there is a group of people called SuperAgers, who are in their eighties and beyond but have the cognitive function of those decades younger. Conversely,…

VAN NUUSKIERIGHEID IS DIE ALBUMS VOL
Lifestyle, Nature & Nurture, WelfareMy ouers, oom en tannie het ons land oor die jare deurkruis. Hulle het ’n menigte plekke besoek, interessante goed beleef en wonderlike mense ontmoet. Ek kan my verluister aan hul vertellinge van plekke en unieke belewenisse wat hul op hul…


