Entries by Laurinda

Druppels vir stilword en stilstaan

Gedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier. My oog vang die wasgoedlyn deur my […]

,

VAN SPOKE TOT SPOOKASEM!

Ek en ’n woordeboek het nie altyd voor dieselfde vuurherd ingeskuif nie. Nie seker of dit te doen gehad het met wanneer ek as kind tydens huiswerksessies gevra het hoe […]

DIE KUNS VAN VERVALDATUMS

Onwillekeurig wonder ek oor vervaldatums. Natuurlik verstaan ons almal die konsep in die konteks van kos, medikasie, kwotasies en waarborge. Waarom my gedagtegang nou weer so anders loop, hou seker […]

MAAK DINGE VIR JOU WERK

Vir diesulkes wat min, iets, baie of niks van my weet, het dit moontlik met verloop van tyd duidelik geword uit my skrywes, woorde en dade dat ek nie eintlik […]

GB WALK 2023

Die derde GB Walk is moontlik gemaak deur die betrokkenheid van Cool Ideas, City & Suburbs Realty, Grootbrak Apteek en Aqua é Vida. Tweebeen-deelnemers, vierbeenmaats en selfs driewiel-stootwaentjies, getooi in […]