Entries by Laurinda

,

’N NUWE BEGIN

Mona de Wet tree na 18 jaar in die eiendomsbedryf af, maar het groot planne vir die toekoms. Sy deel hier van haar ervarings. Hoe het jou reis met eiendomme […]

DRUPPELS VIR STILWORD EN STILSTAAN

Gedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier. My oog vang die wasgoedlyn deur my […]

Druppels vir stilword en stilstaan

Gedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier. My oog vang die wasgoedlyn deur my […]

,

VAN SPOKE TOT SPOOKASEM!

Ek en ’n woordeboek het nie altyd voor dieselfde vuurherd ingeskuif nie. Nie seker of dit te doen gehad het met wanneer ek as kind tydens huiswerksessies gevra het hoe […]

DIE KUNS VAN VERVALDATUMS

Onwillekeurig wonder ek oor vervaldatums. Natuurlik verstaan ons almal die konsep in die konteks van kos, medikasie, kwotasies en waarborge. Waarom my gedagtegang nou weer so anders loop, hou seker […]