Entries by Laurinda

JOU PLAN VIR 2023?

Gemoedelik word die nuwe jaar begroet – dankbaar dat ’n  volle COVID-vrye jaar verby is waarin ons nie huis toe gestuur is met aktetassies, lêers, skoolboeke en ekstras van alles […]

ONTMOET JOU MUSE!

Met die Augustuswind wat ruk en pluk aan my rok se pante is ek maar bly dat hoed en sambreel nie deel gevorm het van my uitrusting nie. Tog is […]

KOM ONS VAT HANDE!

Telkens word ek verras wanneer daar insidente plaasvind wat later oorspoel in wonderlike geleenthede van inspirasie wat met ander gedeel  kan word. Maar wag, laat ek by die begin  begin. […]

LIGHTS & LANTERNS

Vanjaar se Lights & Lantern-fees vind op 20 Desember 2021 oorkant die polisiekantoor In Langstraat, Groot-Brakrivier, plaas.  Soos altyd, is die fokus van die fees stille refleksie en om lig […]

SPOOKLOOP IN GRENDELTYD

Mosselbaai se strate skep tans die perfekte agtergrond vir opportunistiese spooksoekers wat wil terugstap na die beginjare van dié Suid-Kaapse dorp. Dis einde Junie, midwinter-ysig en gekontroleerde staptoere word tydens […]