Entries by Laurinda

GB WALK 2023

Familie, vriende en besighede kan uitsien na ’n opwindende GB Walk wat op 6 April om 17h00-19h00 plaasvind. Die nie-kompeterende byeenkoms kan gestap, gehop of gehardloop word, met of sonder […]

MOMENTUM …

Vir ’n oomblik haak my gedagtegang by die woord “momentum” vas. Wees nie bevrees nie, ek gaan nie gesels oor polisse nie – ek laat dit vir die kundiges. Nee […]

JOU PLAN VIR 2023?

Gemoedelik word die nuwe jaar begroet – dankbaar dat ’n  volle COVID-vrye jaar verby is waarin ons nie huis toe gestuur is met aktetassies, lêers, skoolboeke en ekstras van alles […]

ONTMOET JOU MUSE!

Met die Augustuswind wat ruk en pluk aan my rok se pante is ek maar bly dat hoed en sambreel nie deel gevorm het van my uitrusting nie. Tog is […]

KOM ONS VAT HANDE!

Telkens word ek verras wanneer daar insidente plaasvind wat later oorspoel in wonderlike geleenthede van inspirasie wat met ander gedeel  kan word. Maar wag, laat ek by die begin  begin. […]

LIGHTS & LANTERNS

Vanjaar se Lights & Lantern-fees vind op 20 Desember 2021 oorkant die polisiekantoor In Langstraat, Groot-Brakrivier, plaas.  Soos altyd, is die fokus van die fees stille refleksie en om lig […]