Good reads

Manneloog

Grootbrak Leeskringlede en besoekers se hartsnare is op 10 Julie by Art@39Long geroer deur twee uiteenlopende digters van ons kontrei. Johan Rabie Murray, plaaslike inwoner van Groot Brak, het uit sy twee digbundels “geskoei” van 2017 en…

Book Review: De Geschiedenis van Nederland in 100 Oude Kaarten

Hierdie boek geskryf deur  Marieke van Delft en Reinder Storm, vertel die geskiedenis van Nederland aan die hand van honderd historiese kaarte. Van die oudste bekende Nederlandse kaartjie uit 1307 oor die bou van ʼn kerk in de Aardenburgse…

Monastery of San Galgano, Tuscany

,
While we were exploring Tuscany recently, a lively waitress at our favourite coffee shop tut-tutted when we admitted we hadn’t yet visited the monastery of San Galgano. It was roughly an hour out of our tiny settlement, Acquacalda, on the…

LEESKRING VERWELKOM WOORDKUNSTENAAR, DANIёL HUGO

Om ‘n besoek te kry van Daniël Hugo en sy vrou, Marlene, al die pad van Prins Albert af, was louter vreugde vir Grootbrak Leeskring se woord-mense op 8 Mei. Soos gewoonlik was die byeenkoms by die mooie Art@long kunsgalery in Groot Brakrivier. Daniël…