MY BALI

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met my geliefde moeder deur Bali te reis. Soos die meeste van julle nou al weet, is die Google-ding nie een van […]

VAN SPOKE TOT SPOOKASEM!

Ek en ’n woordeboek het nie altyd voor dieselfde vuurherd ingeskuif nie. Nie seker of dit te doen gehad het met wanneer ek as kind tydens huiswerksessies gevra het hoe […]

STORIEBOEKE MAAK ’N VERSKIL!

Hoekom moet kinders boeke lees? En hoekom moet ek vir my kind stories voorlees? Hoekom moet ek swaarverdiende geld op boeke uitgee? En dit op ’n storieboek? Volgens Christien Neser, […]

Unsupervised Surfing – 5 Things to Remember

Unsupervised surfing – letting your child loose online – could end in tears! Life is busy, the demands are challenging and juggling home and work responsibilities can be tricky. No one […]

LIEWE OUER 

My wense vir jou is: Dat jy sal besef dat jou kind ’n geskenk is, en dat dit ’n absolute voorreg is om ’n ouer te kan wees. Dat jy […]

SLEGS SKAKERINGS VAN GRYS?

Ek was onlangs by ’n geleentheid waar baie mense bymekaargekom het, waarvan onder meer ’n netjiese jong man met skouerlengte hare. Dik, gesonde hare wat goed versorg is. Van waar […]

IS YOUR BRAIN AS OLD AS YOU ARE?

We know that our brains are often not the same age as our chronological age. For instance, there is a group of people called SuperAgers, who are in their eighties […]

VAN NUUSKIERIGHEID IS DIE ALBUMS VOL

My ouers, oom en tannie het ons land oor die jare deurkruis. Hulle het ’n menigte plekke besoek, interessante goed beleef en wonderlike mense ontmoet. Ek kan my verluister aan […]