Category: Articles

UNIVERSITY OF THE THIRD AGE

’n Nuwe organisasie vir afgetredenes en semi-afgetredenes, U3A (University of the Third Age) Glentana tot Dana, het in Julie 2023 in die groter Mosselbaai begin. Die afskop het saamgeval met ’n praatjie oor walvisse deur Nico Booysen, navorser…

VANDAG IS NIE JOU OUDAG NIE!

Februarie 2024 se The Post was uitstekend. Ek hoop almal in ons omgewing wat bevoorreg is om hierdie tydskrif “gratis en verniet” soos my ouma sou sê, te ontvang, sien dit met dankbaarheid raak. Iemand skenk hulle tyd en energie en vaardighede…

USING GRATITUDE FOR HEALING

While the Age Wave study shows the remarkable freeing and opening many of us feel as we age, we still have to grapple with difficulties beyond our control, including upsetting and tragic developments. We’ve all experienced myriad personal…

WIE NIE VRA NIE …

,
“Wie nie vra nie, kry nie.” Dit klink baie logies, want hoe gaan iemand weet dat jy iets nodig het as jy nie vra nie? Dít is egter presies die punt – ons vra nie, en daarom kán ander nie weet nie, en sal ons nie kry nie. Hierdie kort,…

EASY WAYS TO BE MINDFUL (THAT AREN’T MEDITATION) 

,
With the deluge of endless alerts, to-do lists, and bingewatching TV, it can be hard to tame the thoughts. But not think about anything? It can be quite a challenge. WAYS TO BE MINDFUL THAT ARE LIKE MEDITATION Mindfulness may…

HEALTH BENEFITS OF LIVING BY THE SEA

,
We love the feeling of warm sand touching our skin. The energy, the fun, and all the memories we create around the sea. The ocean has a direct connection to our souls and makes us happy, and those are some of the health benefits of living…

WAT GAAN JY ANDERS DOEN VIR JOUSELF HIERDIE JAAR?

So met die een voet nog op die strand en die ander in die realiteit van ’n werkskedule wat roep om aandag is ek bewus 2024 is hier, alhoewel ek reeds verlede jaar vir my ’n “old school”-dagboek aangeskaf het. Ek hou van voel en vat,…

HANTEER WHATSAPP-GROEPE MET RESPEK!

WhatsApp-groepe in belang van die gemeenskap is noodsaaklik vir koördinering, maar om dit sinvol te laat werk, is die samewerking van elkeen op die groep allerbelangrik. Wat ek op sommige platforms sien, is teleurstellend en dikwels skrikwekkend.…

WHERE DID RUDOLPH THE RED-NOSED REINDEER COME FROM?

For many people, Christmas will forever be associated with the television specials they watched as children, and there may be no better-loved program than Rudolph the Red-Nosed Reindeer. The original broadcast of this Rankin/Bass stop-motion…

CELEBRATING FESTIVE SUSTAINABLY

As the holiday season approaches, many of us eagerly anticipate the joyous festivities and the spirit of giving. However, this December, let’s embark on a journey to celebrate in a way that not only warms our hearts but also nurtures our local…

Die Breë spektrum van verlies

Wanneer die seisoene begin verander, word ’n mens dikwels bewus van die veranderinge in jouself. Die woord wat dikwels na vore kom, is “verlies”. Tydens verlies beleef ons ’n woestyntyd waarin ons soek na die sin van die lewe.…

MY BALI – VAN RYS TOT RAMBUTAN

Volgens ’n plaaslike boer in Ubud word ryslanderye deur middel van die tradisionele Balinese besproeiingstelsel bekend as subak van water voorsien. Die subak is ’n tradisionele besproeiingsbestuursinstelling vir rysverbouing wat hier…