Category: Events

GAAN DIT NET OOR KARRE?
Events & EntertainmentDie reuk van warm metaal vanaf die oudste Mercedes op die Ou Motorskou in George wat reg voor my staan vir die verbyrit. Van tweeslag-olie as die DKW’s wegtrek met hul kenmerkende rokende uitlaatpype. ’n V8 wat goedgunstelik deur die eienaar…

FUN AT THE GREAT BRAK YOUTH CAFÉ!
Events & EntertainmentDecembers are a lot of fun at the Youth Café, with the holiday season and summer always bringing lots of joy to staff and visitors alike.
As always, we had a well-planned holiday program, with plenty of participants and fun activities. More…

LIGHTS AND LANTERNS 2023
Events & EntertainmentWat 'n wonderlike opkoms was daar nie by die sewende Lights & Lanterns wat op 20 Desember 2023 plaasgevind het nie! 'n Heerlike aand onder die sterre, met mense wat piekniek gehou en tyd saam met vriende en geliefdes deurgebring het. Die…

LIGHTS & LANTERNS ON 20 DECEMBER 2023!
Events & EntertainmentFamily and friends are invited to participate in the Lights & Lanterns project, sponsored by Suiderkruis Security, opposite the police station in Long Street on 20 December 2023 at 19:30. This will be the seventh year the event will take…

OCTOBER – A BUSY MONTH ON ALL FRONTS!
Events & Entertainment, NewsOctober proved to be another busy month for the Wonderful Team at the Youth Café as we had a holiday program, a few outreaches, and a supportive role at the first Khoisan First Nation Festival to run with through the month.
Our holiday program,…

SPRING – A TIME OF GROWTH AT THE YOUTH CAFÉ
Events & Entertainment, Nature & NurtureThe start of spring always means a time of growth, not just in nature, but also for our team at Wonderful SA and the Youth Café.
Our new intern group started finding their feet, and we capped it off with a beautiful, powerful and inspiring…

DIE MUSEFEES VIR GEMEENSKAPSBOU EN -GROEI
Business, Events & Entertainment, Nature & Nurture, NewsWanneer daar ’n geleentheid plaasvind in ’n dorp kom mense van ander plekke om dit by te woon of meer te leer oor die dorp. Plaaslike inwoners kom byeen vir al die georganiseerde aktiwiteite. Die totale sakesektor vind dus baat by “meer…

GOODBYES, WELCOMES AND SNAKES AT THE YOUTH CAFÉ!
Events & Entertainment, Nature & NurtureAugust means a new intern team has started at the Youth Café. We want to celebrate these eight young people from our local community – they all went through vigorous interview, selection and volunteering processes before being appointed for…

DIE MUSEFEES 2023 IS HIER!
Events & Entertainment, LifestyleVanjaar bied die Musefees musiekuitvoerings uit die boonste rakke, allerlei werkswinkels, interessante stokperdjies, kuns, beeldhouwerk, uitstappies om na voëls, geskiedkundige huise en die Hidro-kragstasie te kyk, opwindende aanbiedings vir…

ANNA DAVEL IN GROOT-BRAK TYDENS DIE MUSEFEES!
Events & EntertainmentDit is met groot opgewondenheid dat ons kan aankondig dat Anna Davel tydens die Musefees in Groot-Brakrivier sal optree. Anna se loopbaan het begin as die algehele wenner van Crescendo Nasionale sangkompetisie (1997), en haar tyd as deel van…

WAAROM DIE MUSEFEES?
Events & Entertainment, LifestyleAs organiseerders van die Musefees in Groot-Brakrivier poog ons om die ekonomiese groei van die dorp te stimuleer, ’n gulde geleentheid vir die jeug te skep om hul talente uit te leef as sangers, skilders of skrywers en ’n platform vir alle…

MUSE SE TEMA NURTURE NATURE
Events & Entertainment, Lifestyle, Nature & NurtureDie Musefees se tema vir hierdie jaar, Nurture Nature, strek veel verder as die klein Suid-Kaapse dorpie, Groot-Brakrivier. Tydens ’n dinkskrum met lede van die gemeenskap is daar besluit om na kinders ver oor die seewaters heen ook uit te…