Category: Events

MUSE SE TEMA NURTURE NATURE
Events & Entertainment, Lifestyle, Nature & NurtureDie Musefees se tema vir hierdie jaar, Nurture Nature, strek veel verder as die klein Suid-Kaapse dorpie, Groot-Brakrivier. Tydens ’n dinkskrum met lede van die gemeenskap is daar besluit om na kinders ver oor die seewaters heen ook uit te…

AMBASSADEUR VAN DIE MUSEFEES 2023
Events & Entertainment, LifestyleAs ambassadeur vir die Musefees in Groot-Brakrivier en die hoogs suksesvolle Musefees in 2022 sien ek met groot opgewondenheid uit daarna om weer in hierdie hoedanigheid betrokke te raak by die Musefees wat vanaf 21-23 September 2023 in Groot-Brakrivier…

CELEBRATING OUR YOUTH
Events & EntertainmentIn June we celebrated our youth, and this year we had the incredible privilege of hosting the second annual Provincial Youth Expo in our area. The event was held on 16 June 2023 at the George City Hall, with Youth Café’s, NGO’s and government…

ONDERSTEUN PLAASLIKE INISIATIEWE!
Events & EntertainmentKINDERWELSYN CANDICE BUGAN
Child Welfare South Africa Groot Brakrivier/Great Brak River is ’n inisiatief wat ontstaan het uit die behoefte aan dienste vir kinders en families in nood. Dit is op 31 Julie 1984 geregistreer as welsynsorganisasie…

MOKKA/MOCCA
Events & EntertainmentIn 2013 het die Mosselbaai Munisipaliteit plaaslike kultuurorganisasies en kunstenaars genooi om ’n Kultuurvereniging vir die Mosselbaaidistrik te begin. Mokka (Mosselbaai Kreatiewe Kulture Assosiasie) of in Engels Mocca (Mossel Bay Creative…

MISS YOUTH CAFÉ!
Events & EntertainmentIn 2022 we gave our interns at Wonderful SA Foundation/Great Brak Youth Café the opportunity to flex their creative and administrative muscles by asking them to brainstorm, plan, organise and host an event that will be for the benefit of our…

RAKU – HAPPINESS IN THE ACCIDENT!
Events & Entertainment, LifestyleThe two Raku pottery workshops held in Great Brak River in early March 2023 were absolutely sizzling – for more reasons than one!
Raku, meaning “happiness in the accident”, was inspired by traditional Japanese pottery techniques and…

GB WALK 2023
Events & EntertainmentFamilie, vriende en besighede kan uitsien na ’n opwindende GB Walk wat op 6 April om 17h00-19h00 plaasvind. Die nie-kompeterende byeenkoms kan gestap, gehop of gehardloop word, met of sonder jou haasore en stertjie aan.
Inskrywings kan…

WEES DEEL VAN GROTER GEHEEL
Events & EntertainmentElkeen van ons is besig om onsself voor te berei op die einde van ’n jaar wat vinnig naderkom. Voorbereidings vir die jaarlikse Lights & Lanterns-projek is al bykans twee maande lank aan die gang met vrywilligers wat inspring deur 2l-koeldrankbottels…

WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR
Events & EntertainmentWaar die hart van vol is, loop die mond van oor. Die Musefees tydens September was vol … eintlik propvol op alle vlakke. Vol dorp, vol strate, vol restaurante, vol gallerye, vol sale, vol harte.
Wanneer ’n mens besluit om ’n fees aan…

AMBASSADEUR VIR DIE MUSEFEES, GROOT-BRAKRIVIER
Events & EntertainmentDie Musefees-organiseerders het die Uitvoerende Burgemeester van Mosselbaai, Raadslid Dirk Kotze, genader om as ambassadeur op te tree vir die Musefees. As organiseerders deel ons graag die motivering vir hierdie stap met die Groot-Brak-gemeenskap.
…

LIGHTS & LANTERNS
Events & EntertainmentVanjaar se Lights & Lantern-fees vind op 20 Desember 2021 oorkant die polisiekantoor In Langstraat, Groot-Brakrivier, plaas. Soos altyd, is die fokus van die fees stille refleksie en om lig na buite uit te dra. Vanweë die onsekerheid…
