WEES DEEL VAN GROTER GEHEEL

Elkeen van ons is besig om onsself voor te berei op die einde van ’n jaar wat vinnig naderkom. Voorbereidings vir die jaarlikse Lights & Lanterns-projek is al bykans twee […]

WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor. Die Musefees tydens September was vol … eintlik propvol op alle vlakke. Vol dorp, vol strate, vol restaurante, vol […]

AMBASSADEUR VIR DIE MUSEFEES, GROOT-BRAKRIVIER

Die Musefees-organiseerders het die Uitvoerende Burgemeester van Mosselbaai, Raadslid Dirk Kotze, genader om as ambassadeur op te tree vir die Musefees. As organiseerders deel ons graag die motivering vir hierdie […]

LIGHTS & LANTERNS

Vanjaar se Lights & Lantern-fees vind op 20 Desember 2021 oorkant die polisiekantoor In Langstraat, Groot-Brakrivier, plaas.  Soos altyd, is die fokus van die fees stille refleksie en om lig […]

LIGHTS & LANTERNS FESTIVAL

If all goes well, the well-known Lights & Lanterns Festival will take place again in December 2021. Thousands of plastic bottles are needed in which all the candles will be […]

LIGHTS & LANTERNS FESTIVAL

Thousands of candles can be lighted from a single candle, and the life of the candle will not be shortened. Happiness never decreases by being shared. At the time of […]

SPOOKLOOP IN GRENDELTYD

Mosselbaai se strate skep tans die perfekte agtergrond vir opportunistiese spooksoekers wat wil terugstap na die beginjare van dié Suid-Kaapse dorp. Dis einde Junie, midwinter-ysig en gekontroleerde staptoere word tydens […]

Fragrance Fest 2020 is here!

Anelma Ruschioni Food, local culture, the beauty of the countryside … this and more will be part of the 6th Fragrance Fest on Saturday 14 March. The only day when […]