ANNA DAVEL IN GROOT-BRAK TYDENS DIE MUSEFEES!

Dit is met groot opgewondenheid dat ons kan aankondig dat Anna Davel tydens die Musefees in Groot-Brakrivier sal optree. Anna se loopbaan het begin as die algehele wenner van Crescendo Nasionale […]

WAAROM DIE MUSEFEES?

As organiseerders van die Musefees in Groot-Brakrivier poog ons om die ekonomiese groei van die dorp te stimuleer, ’n gulde geleentheid vir die jeug te skep om hul talente uit […]

MUSE SE TEMA NURTURE NATURE

Die Musefees se tema vir hierdie jaar, Nurture Nature, strek veel verder as die klein Suid-Kaapse dorpie, Groot-Brakrivier. Tydens ’n dinkskrum met lede van die gemeenskap is daar besluit om […]

AMBASSADEUR VAN DIE MUSEFEES 2023

As ambassadeur vir die Musefees in Groot-Brakrivier en die hoogs suksesvolle Musefees in 2022 sien ek met groot opgewondenheid uit daarna om weer in hierdie hoedanigheid betrokke te raak by […]

CELEBRATING OUR YOUTH

In June we celebrated our youth, and this year we had the incredible privilege of hosting the second annual Provincial Youth Expo in our area. The event was held on […]

ONDERSTEUN PLAASLIKE INISIATIEWE!

KINDERWELSYN CANDICE BUGAN Child Welfare South Africa Groot Brakrivier/Great Brak River is ’n inisiatief wat ontstaan het uit die behoefte aan dienste vir kinders en families in nood. Dit is op […]

MOKKA/MOCCA

In 2013 het die Mosselbaai Munisipaliteit plaaslike kultuurorganisasies en kunstenaars genooi om ’n Kultuurvereniging vir die Mosselbaaidistrik te begin. Mokka (Mosselbaai Kreatiewe Kulture Assosiasie) of in Engels Mocca (Mossel Bay Creative […]

MISS YOUTH CAFÉ!

In 2022 we gave our interns at Wonderful SA Foundation/Great Brak Youth Café the opportunity to flex their creative and administrative muscles by asking them to brainstorm, plan, organise and host […]

RAKU – HAPPINESS IN THE ACCIDENT!

The two Raku pottery workshops held in Great Brak River in early March 2023 were absolutely sizzling – for more reasons than one! Raku, meaning “happiness in the accident”, was […]

GB WALK 2023

Familie, vriende en besighede kan uitsien na ’n opwindende GB Walk wat op 6 April om 17h00-19h00 plaasvind. Die nie-kompeterende byeenkoms kan gestap, gehop of gehardloop word, met of sonder […]