Good reads

VAN NUUSKIERIGHEID IS DIE ALBUMS VOL
Lifestyle, Nature & Nurture, WelfareMy ouers, oom en tannie het ons land oor die jare deurkruis. Hulle het ’n menigte plekke besoek, interessante goed beleef en wonderlike mense ontmoet. Ek kan my verluister aan hul vertellinge van plekke en unieke belewenisse wat hul op hul…

DIGTER LOODS BOEK SE TWEEDE DRUK OP GROOT-BRAK
LifestyleSedert die bekendstelling van deel vanaand my boom deur tomas van Klein-Brak op Internasionale Vigsdag op 1 Desember 2022 is die eerste oplaag van honderd getekende en genommerde boeke opgeraap.
Van die terugvoer op die bundel is hartroerend:…

5 WAYS TO PRACTICE GRATITUDE
LifestyleGratitude is one of the healthiest qualities and emotions available to all. Being grateful improves relationships, relieves stress, improves self-esteem, and even boosts our immune system. While it is a big key to a happy life, thankfulness…

JOU PLAN VIR 2023?
LifestyleGemoedelik word die nuwe jaar begroet – dankbaar dat ’n volle COVID-vrye jaar verby is waarin ons nie huis toe gestuur is met aktetassies, lêers, skoolboeke en ekstras van alles net ingeval ons nie vinnig weer by die inkoopsentrum kan…

WEES DEEL VAN GROTER GEHEEL
Events & EntertainmentElkeen van ons is besig om onsself voor te berei op die einde van ’n jaar wat vinnig naderkom. Voorbereidings vir die jaarlikse Lights & Lanterns-projek is al bykans twee maande lank aan die gang met vrywilligers wat inspring deur 2l-koeldrankbottels…

MURAL CAPITAL OF THE WORLD
LifestylePhiladelphia has had its share, historically, of cultural discrimination, racial tension and race riots. The 1960s and early 1970s were particularly turbulent times, with drug-related gang warfare plaguing the city. In 1970 crime was rated Philadelphia’s…

SAGRADA FAMILIA, BARCELONA
Lifestyle, TravelTo get into this incredibly famous cathedral designed (although not finished by) Antoni Gaudí, a Catalan architect from Spain, you first have to book a time slot. Then you have to go through an entry process that is more complicated than a…

WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR
Events & EntertainmentWaar die hart van vol is, loop die mond van oor. Die Musefees tydens September was vol … eintlik propvol op alle vlakke. Vol dorp, vol strate, vol restaurante, vol gallerye, vol sale, vol harte.
Wanneer ’n mens besluit om ’n fees aan…

REIS NA DIE ONBEKENDE
Lifestyle, TravelWe travel not to escape life, but for life not to escape us.
Baie mense het vervaard rondgekyk toe ek genoem het dat ek en my suster na Armenië, Georgië en Azerbeidjan gaan reis. As hulle nie dadelik ’n atlas of tannie Google nader getrek…

DIE KREATIEWE PROSES
LifestyleTydens die aanvoorwerk vir die Musefees, het dit my weereens opgeval hoe omvattend die kreatiewe prosesse is wat lei tot die skep van ’n kunswerk. In die lig hiervan is ’n paar kunstenaars genader om ons ’n kykie in hul kreatiewe prosesse…

THE HISTORY OF MOSAICS
Lifestyle, TravelWith the Muse Festival and its abundance of creativity around the corner, perhaps a brief look at the history of mosaics might be in order.
The history of mosaic dates back some 4 000 years or more, initially with the use of terracotta cones…

A ROCKY FRIENDSHIP – VAN GOGH AND GAUGUIN
LifestyleVincent van Gogh (1853-1890) and Paul Gauguin (1848-1903) both experimented with the expressive possibilities of color and line to create distinct personal styles of painting. Working in France at the end of the 19th century, the two friends…

ONTMOET JOU MUSE!
LifestyleMet die Augustuswind wat ruk en pluk aan my rok se pante is ek maar bly dat hoed en sambreel nie deel gevorm het van my uitrusting nie. Tog is die Augustuswinde die voorloper van die lentereën – buig en wieg dus eerder soos ’n jong struik…

AMBASSADEUR VIR DIE MUSEFEES, GROOT-BRAKRIVIER
Events & EntertainmentDie Musefees-organiseerders het die Uitvoerende Burgemeester van Mosselbaai, Raadslid Dirk Kotze, genader om as ambassadeur op te tree vir die Musefees. As organiseerders deel ons graag die motivering vir hierdie stap met die Groot-Brak-gemeenskap.
…

HANDS UP COLLECTION
LifestyleNever has there been a time when hands were so important – clean hands, but not touching hands. Yet open hands, caring hands, praying hands, giving hands …
In July 2020 the SAQG (South African Quilters Guild) quilt teachers who are members…

KOM ONS VAT HANDE!
LifestyleTelkens word ek verras wanneer daar insidente plaasvind wat later oorspoel in wonderlike geleenthede van inspirasie wat met ander gedeel kan word. Maar wag, laat ek by die begin begin.
Ek het onlangs die voorreg gehad om na ’n uitstalling…

LOVE AFFAIR WITH TURKEY
LifestyleThe first thing I do when I have booked a flight to Turkey is to buy a travel diary. I create a calendar starting with the date of departure, the date of return, and then I settle down to look at all the empty pages, so full of promise and adventure.
In…

MY MUSE HET NIE GROEN OË NIE
LifestyleEk het altyd gedink dat wanneer ek aangesig tot aangesien met my Muse sou staan, haar oë groen sal wees. Weet nie hoekom nie, net gedink dit sou haar laat uitstaan … toe nie.
Die mees algemene oogkleur in die wêreld is bruin. Wetenskaplikes…

YOUTH MONTH
LifestyleThe Great Brak River Youth Café celebrated Youth Month during June, and with that hosted many great events to celebrate the Youth in our community. The theme for Youth Month this year was Youth Arise, and arise they did – from our very own…

ALKOHOLIESE EERSTES!
LifestyleSedert die mens fermentasie sowat 7 000 jaar gelede in Mesopotamië (Irak) ontdek het, was daar baie alkoholiese eerstes. Suid-Afrika was ’n betreklike laatkommer, maar sy produsente (en dalk verbruikers ook!) het die verlore tyd gou ingehaal.
Die…

